|
Ons benadering tot diens
Ons volg 'n spanbenadering ten opsigte van groot opdragte.
Die spanne is klein en word bestuur deur 'n senior regspraktisyn wat aktiewe beheer oor elke projek handhaaf.
Om doeltreffende en realistiese omkeertyd te verseker word werk hanteer in ooreenstemming met tydlyne waarop ooreengekom of wat voorgeskryf is. |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| |
|
|
|
|
|
Vir meer inligting, kliek op een van die foto's hierbo |
|
|
|
|
|
|
|