
Om te vergroot, kliek op die kaart
Druk 'n afskrif van die kaart (Pdf)
|
Reis op die N2 vanaf Kaapstad en neem die R44-afrit in die rigting van die Strand.
Ry verby die Somerset Mall aan die linkerkant en draai links by die verkeerslig (Kia Motors op die regterkant).
Draai regs in Jigger Rylaan (na die Total vulstasie) en 200 meter verder regs in Niblickweg.
GPS:
S 34° 05.183
E 18° 45.331
|